Patricia Wettig

Patricia Wettig
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Patricia Anne Wettig
Geboorte 4 Desember 1951 (1951-12-04)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Patricia Wettig (gebore 4 Desember 1951) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent City Slickers (1991) en in die televisiereekse Thirtysomething (1987) en Alias (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy